Ons is gelisensieerd as n Finansiele Dienste verskaffer
Lewens- en Ongeskiktheids Versekering
Ons streef daarna om vir elke klient die gemoedsrus te bied dat jou gesin finansiele stabiliteit het die dag as jy tot sterwe sou kom. Daarmee saam kan jy jou werk verloor of selfs ernstig siek word, waartydens jou inkomste beinvloed kan word. Ons help jou met produkte wat jou sak pas, om finansiele hulp te bied vir al daardie addisionele kostes as n ernstige siekte onverwags verskyn.
Verband Versekering
N Huis bied standvastigheid en n heenkome. Ons help jou om seker te maak dat jou verband ten volle betaal is, in die geval van dood, Ongeskiktheids of Ernstige Siekte opduik.
Pensioen Beplanning
Beplanning vir aftrede is soms kommerwekkend. Ons uitsonderlike boedel & aftree beplanning stelsel help jou om te verseker jy voorsien in alle opsigte vir daardie dag. Ons help jou om die regte pensioen plan, by die regte maatskappy en fonds vir jou behoeftes te plaas.
Kinder Studies
Maak vandag reeds seker dat indien jy nie meer hier is nie, kan jou kinders hul skool loopbaan of onderrig keuse mee voortgaan. Ons help jou met dekking vir jou kinders se skool- en /of studie gelde indien jy ongeskik raak of tot sterwe sou kom. Ons bied ook opsies van spaar planne wat kan help met Universiteit fooie.
Testamente en Boedel beplanning
Ons help jou om jou Testament deur professionele persone saam te stel, sodiende bied ons jou die wete dat jou nalatingskap in die regte hande is.
Gebou versekering
Storms en brande gebeur daagliks in ons onbekende wereld. Omvattende gebou dekking sal jou help om gemoedsrus te he die dag as iets jou gebou sou tref. Maak nie saak of die gebou jou huis, besigheids kantore of selfs geboue is wat jy uitverhuur is nie, ons kan help met alle tipes gebou dekking.
Motor- En Huis Versekering
Ons bied hulp om die regte tipe dekking te verkry, vir jou huis, huisinhoud, motor en draagbare besittings, by n versekeraar wat jou behoeftes sal pas.
Dit alles teen n Premie waarvan jy sal hou!!
Besigheid Versekering
Ons weet dat n besigheid wat groei, baie tyd en aandag aan beplanning verg.
Ongelukkig gebeur dinge soos motor ongelukke of diefstal. Ons staan jou by in tye wat jy ons nodig het, sodiende help ons jou om jou tyd te benut tot die beste.