Oor Ons

Ons is gelisensieerd as n Finansiele Dienste verskaffer

Hendrik Smit Makelaars se eerste tree was in 1996, toe Hendrik Smit sy droom n realiteit gemaak het. Van daardie dag tot op hede, diens Hendrik en sy span vanuit die Rustenburg tak hoofsaaklik die Noord Wes area.

 Henk Smit het in 2009 aangesluit as Finansiele Adviseur. Hy het die besigheid se horisonne verbreed in 2015, toe hy sy Pretoria tak begin het.

Sederdien groei die besigheid van krag tot krag.

Hendrik Smit Makelaars bied verskeie korttermyn en langtermyn versekering produkte.

Ons bied elke klient n waardevolle en persoonlike diens, iets wat direkte versekeraars nie kan bied nie.  Ons wye produk mark verleen ook daartoe dat ons die regte produk vir elke klient se behoefte kan bied, by die regte maatskappy.

Ons is gelisensieerd as n Finansiele Dienste verskaffer (FSP 29627)